Koningsterretjie

Koningsterretjie
Koningsterretjie in sy winterkleed.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Laridae
Genus: Thalasseus
Spesie:
T. maximus
Binomiale naam
Thalasseus maximus
(Boddaert, 1783)
Distribution map
Verspreiding
Sinonieme

Sterna maxima Boddaert, 1783

Die Koningsterretjie (Thalasseus maximus) is 'n seldsame voël en besoeker aan die Kuneneriviermond en 'n swerwer verder suid aan die Namibiese kus. Die voël is 46 – 48 cm lank, 340 - 420 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 m. In Engels staan die voël bekend as die Royal tern.

  1. BirdLife International (2004). Sterna maxima. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 19 Oktober 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search